Jaarboeke

Mathematics education 410


 
Modulekode JLW 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Statistiek, analitiese meetkunde, trigonometrie, Euklidiese meetkunde en meting, sowel as die meegaande wiskundige redenasies en tegnologiese vaardighede.

Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Mag slegs in die finale studiejaar geneem word
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences